Nuutste Kommentaar

Tannie Marie se Karringmelk Koek Resep

Tannie Marie se Karringmelk Koek Resep

Bestanddele:

5 eiers (geskei)
375ml suiker
250g botter (Stork Bake) kamer temperatuur/sag, nie gesmelt
500g karringmelk
50ml melk
750ml koekmeel
½ teelepel sout
15ml bakpoeier
10ml vanilla geursel
kleursel (opsioneel)

Metode:

Voorverhit oond tot 180°C
Klits eiergele, suiker en botter saam in mengbak tot lig en romerig
Voeg karringmelk by en meng goed.
Gooi die 50ml melk in die karringmelk houertjie en skud goed en

Lees verder aan Tannie Marie se Karringmelk Koek Resep

Botterversiersel

Botterversiersel

Die resep maak genoeg versiersel om ‘n dubbellaag koek of 24 kolwyntjies te versier. (Ons gebruik Stork Bake vir ‘n heerlike smaak, jy kan egte botter ook gebruik indien jy so verkies)


Bestanddele:

250g botter (sag/kamertemperatuur)
500g versiersuiker (gesif)
30ml melk
5ml vanilla essence (of geursel van eie keuse)
kleursel (opsioneel)

Metode:

Room die botter tot glad met ‘n klitser.
Voeg die gesifte versiersuiker

Lees verder aan Botterversiersel

Romerige Grondboontjie Versiersel

Heerlike alternatiewe versiersel vir koek of cupcakes

BESTANDDELE:

3 koppies versiersuiker
1/3 koppie grondboontjie botter
1/4 na 1/3 koppie melk

METODE:

Meng versiersuiker en grondboontjie botter saam, met ‘n lepel OF ‘n elektriese klitser op ‘n lae spoed. Meng 1/4 koppie melk by en meng tot glad en smeerbaar. Indien nodig voeg nog melk by,

Lees verder aan Romerige Grondboontjie Versiersel

Dino Eiers

dino_eier

Dino Eier

‘n Gesonde eetding wat die kinders sal geniet. En wat maklik is om te maak.

Moet oornag staan vir beste effek..

Benodig:

Hard gekookte eiers nog in dop (soveel soos benodig)

Verskeie kleure koekkleursel (bv. rooi, blou, groen)

Bakke (soveel soos benodig, basies

Lees verder aan Dino Eiers

Malvalekker Fondant

Hierdie fondant proe heelwat lekkerder as die wat mens in die winkels koop. En is heel eenvoudig, en net ‘n bietjie tydsaam om te maak. Wees reg om te knie!

Bestanddele

2 pakke wit malvalekkers (gebruik ‘n goeie maak)
2 tot 5 eetlepels water
1kg versiersuiker
½ koppie wit botter (jy gaan jou hande

Lees verder aan Malvalekker Fondant