Deur
PretSpan op 03-08-2010
Tannie Marie se Karringmelk Koek Resep
Bestanddele:
5 eiers (geskei)
375ml suiker
250g botter (Stork Bake) kamer temperatuur/sag, nie gesmelt
500g karringmelk
50ml melk
750ml koekmeel
½ teelepel sout
15ml bakpoeier
10ml vanilla geursel
kleursel (opsioneel)
Metode:
Voorverhit oond tot 180°C
Klits eiergele, suiker en botter saam in mengbak tot lig en romerig
Voeg karringmelk by en meng goed.
Gooi die 50ml melk in die karringmelk houertjie en skud goed en
Lees verder aan Tannie Marie se Karringmelk Koek Resep
Deur
PretSpan op 03-08-2010
Botterversiersel
Die resep maak genoeg versiersel om ‘n dubbellaag koek of 24 kolwyntjies te versier. (Ons gebruik Stork Bake vir ‘n heerlike smaak, jy kan egte botter ook gebruik indien jy so verkies)
Bestanddele:
250g botter (sag/kamertemperatuur)
500g versiersuiker (gesif)
30ml melk
5ml vanilla essence (of geursel van eie keuse)
kleursel (opsioneel)
Metode:
Room die botter tot glad met ‘n klitser.
Voeg die gesifte versiersuiker
Lees verder aan Botterversiersel
Deur
Mocca op 02-08-2010
Beertjie Kolwyntjies
Hierdie beertjie kolwyntjies is maklik om te maak.
Hierdie spesifiekes was gemaak vir ‘n seuntjie se 1ste verjaarsdag.
Die prentjies was uitgedruk op eetbare “icing sheets”
Daar was 20 van elke beertjie gemaak.
Die prentjies was uitgesny en op die kolwyntjies geplaas, nadat dit met blou botterversiersel
Lees verder aan Beertjie Kolwyntjies
Deur
Mocca op 25-02-2010
Die interessante koek het ek gemaak vir ‘n bestelling. Dit was op die ent meer eenvoudig as wat ek gedink het, net tydsaam
Ek het 2 en ‘n halwe beslag karringmelk koek resep gebruik. Met een beslag het ek ‘n standaard
Lees verder aan Toilet Koek
Nuutste Kommentaar